SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl

 

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

_K6E6216d

Senior Mode-assistent Luzanne van der Watt dra: Baadjie:Topshop | Bloes: Topshop | Jeans: Woolworths | Horlosie: Fossil | Skoene: Mr Price 

Kry só Luzanne se voorkoms

Baadjie van Truworths

Jeans van Woolworths

Bloes van Country Road by Woolworths

Brogue van Mr Price / mrp.com