SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

Luzanne

Senior mode-assistent Luzanne van der Watt dra: Hemp: Mr price | Baadjie: Factorie | Sonbril: Prada by Sunglass Hut | Horlosie: Swatch | Broek: Woolworths | Skoene: Mr Price

Kry só Luzanne se voorkoms

Top van Mr Price

Parka van Witchery by Woolworths

Horlosie van Swatch

Broek van Truworths

Sonbril van Prada by Sunglass Hut

Skoene van Mr Price