SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

_K6E0524

_K6E0549

_K6E0539

Mode-intern Anna-Mart Rabie dra: Halssnoer: Foschini | Snyersbaadjie: Cotton On | Midi-rok: Woolworths | Enkelstewels: Rage | Handsak: Woolworths

Kry só Anna-Mart se voorkoms

Rok van Woolworths

Enkelstewel van Mr Price

Handsak van Woolworths

Halssnoer van Truworths

Snyerbaadjie uit die SARIE-winkel