SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.

SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

_K6E0397d

_K6E0405

_K6E0403

Senior mode-assistent Luzanne van der Watt dra: Mussie: Accessorize | Hemp: Mr Price | Broek: Mr Price |  Skoene: Woolworths | Handsak: Spree

Kry só Luzanne se voorkoms

Hemp van TRUWORTHS

Broek van Country Road by Woolworths

Skoene van Mr Price

Mussie van Mr Price