SAARTJIE-modeblog

Saartjie-styl

SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul werkstyl.SAARTJIE styl

Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

_K6E4236a

Senior Mode-assistent Luzanne van der Watt dra: Mussie; Woolworths | Top: Factory | Baadjie: Factory | Jeans: Edgars | Stewels: Woolworths

Kry só Luzanne se voorkoms

Mussie van Woolworths

Top van Truworths

Jean van Mr Price

Stewels van Trenery by Woolworths

Parka van Truworths