SAARTJIE-modeblog

Saartjie ♥ Pienk

Pienk pronk mooi dié seisoen by die Mercedes-Benz Modeweek in JohannesburgSAARTJIE love

Tsotetsi Kl

Tsotetsi KL
FOTO: SDR Photo / Simon Deiner

Wie sou nou kon dink dat jou kinderjare jou weer sou inhaal? Ons het alle skakerings van malva-pienk gesien by die Mercedes-Benz Modeweek in Johannesburg.

Kry die voorkoms só

Handsak uit die SARIE-winkel

Trui van Truworths

Hakskoen van Dune (Beskikbaar by uitgesoekte Edgars-winkels)