SAARTJIE-modeblog

Shop aanlyn saam met Saartjie

Is jy moeg vir lang rye, ongeduldige winkel-assistente of stygende brandstofpryse? Online shopping is die antwoord!

SAARTJIE shop

Hier is net ‘n paar redes waarom jy aanlyn moet koop:

Gerief

Met aanlyn-inkopies hoef jy nie in ’n ry te staan of te wag tot die winkel-assistent gereed is om jou te help nie. Doen jou inkopies in minute, met die druk van ’n knoppie.

Verskeidenheid

Die keuses aanlyn is onbeperk. Jy kry ’n wye verskeidenheid handelsmerke en produkte van verskillende handelaars op een plek.

Geskenke

Danksy aanlyn-inkopies is dit deesdae maklik om geskenke aan familie en vriende na enige plek in die wêreld te stuur. Nou het jy nie meer ’n verskoning om geskenke vir verjaardae, Valentynsdag of Moedersdag te vergeet nie!

Minder uitgawes

Geen parkeergeld, brandstof of onnodige uitgawes op dinge soos eet of impulsiewe inkopies nie …

Saartjie se gunsteling-winkels aanlyn:

SARIE by Spree

bfczx

Mr Price

5

Woolworths

bfczx

Truworths

1. -Women_Feature

Zando

bfczx

Superbalist

bfczx

Habits

vdsa

G. Couture

re

Poetry

vsa

Stylemology

bfczx

SARIE by Spree

Woolworths

Zando

Mr Price

Truworths

Superbalist

Stylemology

Habits

G Couture

Poetry

Saartjie deel nóg raad: