SAARTJIE-modeblog

Trend: leer

Met die koue weer wat in sommige dele van ons land reeds sy tande gewys het, is ek só opgewonde oor die nuwe winter-trends. Vandag is my obsessie: leer (en dít sluit ook die namaaksel “pleather” in!).

SAARTJIE shop

Jip, neem inspirasie van jou inner rocker. Die leer-trend beteken egter nie dat die hele item van leer is nie, maar ook dat klere leer-detail het.

Onthou net, as ek hier sê leer, dan bedoel ek kunsleer.

Vanoggend is ek in die Moederstad en die laid-back style van die Kapenaars maak my veral opgewonde oor die leer-trend. Ek het dadelik gaan kyk wat ek aanlyn kan vind – en daar is baie modieuse items in van MRP.com, Woolworths, Truworths en ook SARIE se eie aanlynwinkel.

Kyk hier wat ek alles gevind het, klik as jy dit graag wil koop

Trend: Leerromp

Trend: Leer-detail

Slooprok met kunsleer-detail
MarethColleen by SARIE se aanlynwinkel

Trend: Leerbaadjie

Trend: Leer-detail

Trend: Leer-detail

Top met kunsleer-detail
Mr Price / MRP.com

Trend: Leerstewels

Enkelstewel
Truworths

Trend: Leerhandsak

Kunsleer-handsak
NineWest by SARIE se aanlynwinkel

Trend: Leerskoene

Punthakke
Woolworths

Trend: Leer-detail

Trend: Leer-detail