SAARTJIE-modeblog

U-Laces – Veters vir unieke voorkoms

Kyk hier, ek kry nou maar net nie genoeg van die sport-trend wat nou orals te sien is nie. Daarom het dié veters my aandag getrek…SAARTJIE inbox

U-Laces het onlangs in Suid-Afrika geland en is presies wat jy soek om jou sneakers bietjie op te kikker. Jy kan kies en keur uit 20 kleure en lekker daarmee rondspeel om jou eie kombinasies te maak vir ‘n funky look.

u-vetersOmdat U-Laces rekbaar is, kan jy sommer jou sneakers in slip-ons verander – dink net, niks meer veters om vas te maak nie!

Nog ‘n voordeel is dat jy die skoene kan verstel soos dit jou pas, van baie styf tot los.

Klik hier is jy belangstel in U-laces

U-Laces

U-Laces

U-laces