SAARTJIE-modeblog

Winter 2014 – As die baadjie pas

Die tyd is hier om op jou baadjie getakseer te word, vertel Saartjie.

SAARTJIE shopVerlede week het ek vir julle die jas-trends vir die winter gegee. Dié week fokus ons op nog ’n item wat jou warm hou – die baadjie.

Hier is winter 2014 se baadjie-trends:

Bomber-baadjie

Die sportiewe snit is groot nuus en as jy ’n modeliefhebber is, is dit ’n baadje wat jy moet aanskaf.

Snyersbaadjie

Die klassieke snit wat elke vrou in haar kas moet hê.

Motorfietsryer-baadjie

Kyk uit vir hierdie item in leer of kunsleer.

Parka

Hierdie praktiese baadjie beteken gemak en is perfek vir die naweek.

Tommy Hilfiger herfs-winter 2013-2014 veldtog

Tommy Hilfiger se herfs-winter 2013-’14-veldtog. FOTO: Verskaf

Denimbaadjie

Denim bly maar ’n staatmaker en met die tydlose denimbaadjie kan jy nie verkeerd gaan nie.

21 baadjies wat jy aanlyn kan koop

Bomber-baadjie

Bomber-baadjie

Bomber-baadjie

Bomber-baadjie van Bellfield in die SARIE-winkel

Bomber-baadjie

Snyersbaadjie

Snyersbaadjie

Snyersbaadjie van Mr Price/MRP.com

Snyersbaadjie

Snyersbaadjie

Helderpienk snyersbaadjie van Sass in die SARIE-winkel

Motorfietsryer-baadjie

Motorfietsryer-baadjie

Motorfietsryer-baadjie

Motorfietsryer-baadjie

Motorfietsryer-baadjie van kunsleer van Bellfield in die SARIE-winkel

Parka

Parka met kappie van Truworths

Parka

Roomkleurige parka van Country Road by Woolworths

Parka

Parka van katoenmengelstof van Anna Scott in die SARIE-winkel

Parka

Denim-parka van LTD by Truworths

Denimbaadjie

Denimbaadjie

Denimbaadjie van Woolworths

Denimbaadjie

Denimbaadjie met kappie van All About Eve in die SARIE-winkel

Denimbaadjie

Denimbaadjie