tallie_se_storie_frontrz
Eie stories

Sarie.com-blogger Tallie se boek nou op die rak!

“As ek nou oor die laaste maande terugkyk, weet ek nie hoe ek deur dié beproewing gekom het nie,” sê sy op haar reguit manier.

Maar dwarsdeur alles – om skielik na ’n huurhuis te trek, haar motor te moet verkoop, afstand te doen van die mooi dinge wat haar lewe kleur gegee het, te sien hoe haar man te veel begin drink omdat sy selfbeeld aan skerwe is – was daar ’n reddingsboei: Haar blog op SARIE se webtuiste, sarie.com, wat sy onder die skuilnaam Tallie geskryf het.

Nou is haar blog in boekvorm beskikbaar, Tallie se storie… Toe my man sy werk verloor het (R139, Naledi Uitgewers).

Bestel jou kopie nou by On The Dot by 0861 668 368.

Lees ‘n onderhoud met Tallie, en ontmoet vir Carol, die ware Tallie

  • http://jvhczdhivsns.com/ jdhaxsyyo

    YxY37J uisiuxeuancw, [url=http://teulurykdylj.com/]teulurykdylj[/url], [link=http://bvpsppnizamp.com/]bvpsppnizamp[/link], http://yhdglqwugzsa.com/

  • Anneline Fourie

    Baie dankie vir hierdie storie. Ek het nie die blog gelees nie, maar op Kwela na Tallie geluister. My man het verlede jaar April sy werk verloor, hul maatskappy is gelikwideer en hy moes al die mense wat onder hom gewerk het ook van die nuus inlig. Hul moes op verlof gaan en het nog nooit weer teruggekeer nie. Dit het gevoel of sy met ons praat, of sy ook my smart deel en ek hare. My hart was so seer as is dit al ‘n paar maande later en al het my man darem so stuk stuk gewerk. Ek dank die Here vir so ‘n positiewe mens want hy het nie een dag gesit en gewag nie, maar opgestaan en aangehou soek. Die les wat ek wel geleer het is dat aardse goed niks beteken nie. Ek sal onder ‘n boom saam met my man bly solank ons en die kinders mekaar het is als ok. Dankie

  • tallie

    Anneline, ek weet dit klink geyk, maar hou moed. Ek kan nie vir jou se hoe positief hierdie aflegging ons almal by die huis beinvloed het nie – al was daar dae wat ek nie wou opstaan nie, dank ek vandag die Here vir die groei wat ons ervaar het en die mens wat ek vandag is. Sterkte – dit is nie maklik nie, maar julle GAAN hierdeur kom. x

  • Yogesh

    kan zorgen voor penrooslijk gewin wat ten koste kan gaan van de groep. Experimenten bij veel verschillende organismen van bacteriebn tot mensen laat zien dat opportunisme niet uit te bannen is. Maar het kan en moet wel tot een minimum worden beperkt omdat anders de groepsstructuur verloren gaat en dus het voordeel van samenwerken.Voor verschillen tussen mannen en vrouwen moeten we kijken naar andere experimenten. Misschien kan Eva daar binnenkort eens wat over schrijven, die is daar meer expert in.Communicatie (in wat voor vorm dan ook, bacteriebn communiceren bijvoorbeeld dmv van chemische signalen en bepalen daarmee wat voor groepsstructuur ideaal is, mensen doen het met taal) is inderdaad belangrijk en brengt weer een heleboel extra complexiteit met zich mee. Er zijn boeken vol geschreven over wat belangrijk is voor het functioneren van groepen. Ik heb me hier beperkt tot 1 aspect.