sr1205_susaan
Eie stories

Suzanne Steyn: “Jou grense beperk jou”

“Daar is dinge waarin jy onwrikbaar glo, mense/plekke/aktiwiteite waarvan jy nie hou nie. In ’n nuwe land besef jy al die klein reëltjies is eintlik irrelevant. Die mode is anders, die leefwyse, dit wat “koel” is. Dan besef jy, ja, behou jou beginsels en wat vir jou belangrik is, maar stel jouself oop vir nuwe dinge en ander denkwyses. Dit maak jou ’n meer volledige en verdraagsame mens.” – Suzanne Steyn, Kwêla-aanbieder