sr1004mode499
Eie stories

Vroue hardloop in stilettos en stel nuwe rekord op – VIDEO

Dié vroue, beter bekend as die Pinkettes, het die afstand in 64 sekondes op hakke van 7,5 cm hoog afgelê.

Met die 10 000 Australiese dollar (sowat R67 000) wat hulle gewen het, gaan hulle glo in Thailand vakansie hou.

Sowat 100 vroue (en een man) het aan die wedloop deelgeneem om geld vir die Australiese Borskanker-vereniging in te samel.

  • Carika

    Shoe ek het nie gedink ‘n mens kan so vinnig hardloop met hakskoene nie ek kan skaars met dit loop.

  • http://dcapdysganot.com/ conlpwplaoy

    Cd9Y2P uowtfgivlxfv, [url=http://abxeybrnbcei.com/]abxeybrnbcei[/url], [link=http://cbkvwbtaeqzg.com/]cbkvwbtaeqzg[/link], http://bsmmggduujrw.com/