Funksies

Basaar

Moenie hierdie jaar die Palms basaar misloop nie. Ons is in Hendrik Verwoerdrylaan te Panorama…. Trans50 Panorama Palms Aftree-Oord. Daar sal ‘n Wyntent wees, heerlike pannekoek, jaffels, hamburgers, poedings, kerrie en rys, konfyt, ‘n Wit olifant tafel, Kinder en geskenke tafel en vele meer! Kom kuier by ons op 28 Oktober 2011 en sien hoe Leef ons die lewe die Palms manier!

  • Trans50 Panorama Palms Aftree-Oord

    Die Basaar is Vrydag 28 Oktober en begin 16h00 en eindig wanneer als uitverkoop is. Ignoreer asseblief die foutiewe tyd hierbo… Hoop om u daar te sien!!