bobby_20van_20jaarsveld_1
Funksies

BOBBY VAN JAARSVELD

SULLA VIA FUNCTION VENUE KRUGERSDORP Ligte etes en ‘n kontantkroeg is beskikbaar. R80.00 per kaartjie Kaartjies beskikbaar by Noordheuwel Apteek, Ana Paula’s Coffee Shop in Monument, Crystal Coffee Shop by Trans Natal Glas in Voortrekkerweg, Mia Hair in Krugersdorp Noord en by die VLR van Hoërskool Noordheuwel. Skakel Ronel 079-892-7529 vir enige navrae.