boland_eco_walks
Funksies

Boland Vakansie Stap

Stap op grondpaaie deur wingerde, olyfboorde en laventel velde. Besoek interessante plekke langs die roete en leer die plaaslike inwoners ken, asook hul kultuur en. Ons geniet ook heerlike plaaslike etes. Vanaf die Paarl lei die roete ons na Riebeeck Kasteel, deur Tulbach en Ceres en vandaar al langs die Breederivier. Die stap eindig op Coetzenburgh in Stellenbosch. Prys sluit in: Akkommodasie, alle etes, ondersteuningsspan, permitte en toegangsgelde