Funksies

Clarens Centenary Celebration

Die juweel van die Vrystaat, Clarens vier vanjaar hul 100ste bestaansjaar met ‘n naweek vol opwinding. Aktiwiteite: • Kunsuitstallings & Seminaar • Kunsuitstalling • Fotografie uitstalling • Boek Fees • Kunsmark • Agri Ekspo • Buiteluguitstalling • Adventuur Park • “High Tea” Partytjie • Buitelug Geskiedkundige en Kultuur Terrein • Ontspanningsarea • Vermaak vir Kinders • Kos Demonstasies • Basotho Stigting • “Sotho Cultural Variety ” • Volkspele • Bier en Wyn Tent • Musiek, Joseph Clark, Klassieke, Rock • Teater Optredes • Kaskarresies • Warmlugballon Ritte • Vlugritte oor Lesotho • Avontuur Uitdaging Resie • “Gospel” Konsert • Traditionele Konsert Kontak Persoon: Mariette Roos 082 811 3005