Funksies

CY Market

Ou grasdak huise met groen deure en vensterrame word omskep in ‘n prag wereld van eksklusiewe dekor items. Die produkte word ten toon gestel in ‘n nostalgiese mengsel van aluminium waskomme, emalje ware en antieke meubels. Konsep winkels vertel ook hulle storie in Marque tente en skep ‘n vars gevoel. Die kos mark sorg vir fees eetgoed gekomplimenteer deur Diemersdal wyne. Kindervermaak is propvol! Tye: Maandag tot Woensdag: 10:00 – 19:00, Saterdag: 10:00 – 17:00, Sondag 10:00 – 14:00. Ingangsfooi R15.

  • Ansomari Schoeman

    Wat ‘n wonderlike geleentheid om by te woon!