Funksies

Dames Oggendtee saam met Elizma Theron

Die Wesrandse Vereniging vir Persone met Gestremdhede bied ‘n Dames Oggendtee aan met Elizma Theron as gaskunstenaar. Dit word by die Hervormde gemeente Midpark gehou in Randfontein en begin 11:00 die oggend. Die prys vir die kaartjies beloop R120 per persoon. Behalwe dat dit vir ‘n goeie doel is gaan dit hope pret wees vir elke dame wat teenwoordig gaan wees. As u enige navrae het of kaartjies wil koop, skakel ons by 011 660 7964 / 084 816 40 37.