Die Burger / SARIE Vrouedag in Mosselbaai
Ná Kaapstad, is Die Burger en SARIE Mosselbaai toe vir lekker kuier saam met die vroue van die Tuinroete.
Nataniël, Anna Davel en seremoniemeester Dowwe Dolla het vir die vermaak gesorg. Op 16 Mei word daar in Port Elizabeth gekuier.
Hier's 'n paar foto's ...
Verwante artikels
-
Die Burger Vrouedag - Nataniël is ook daar
Bederf jouself! Kuier saam met Nataniël, Anna Davel en seremoniemeester Dowwe Dolla by Die Burger se Vrouedag in samewerking met SARIE. Kaapstad en Port Elizabeth is reds uitverkoop - kry NOU jou kaartjie vir Mosselbaai.
-
Ons kuier saam met Nataniël, Anna Davel en Dowwe Dolla
By Die Burger / SARIE se Vrouedag in Kaapstad is daar heerlik gekuier en gelag saam met Nataniël, Anna Davel en seremoniemeester Dowwe Dolla.
-
SARIE verjaar - kom vier saam!
SARIE word 60! Kom hou partytjie saam met SARIE en Sanlam se treffer-verhoogproduksie, Op die vrou af 2. Die manne van Adamsappel en Navi Redd, André le Roux én Marion Holm is ook daar.




















Kry jou SARIE oral, enige tyd