die_burger_website
Funksies

Die Burger Vrouedag – Nataniël is ook daar

By dié geleentheid kan jy ook teen ʼn spesiale afslagprys op Die Burger en SARIE inteken. Kaartjies kos R300 per persoon en sluit die Junie-uitgawe van SARIE én ‘n bederfsak vol pasellas in.

Bespreek jou kaartjie by Rentia du Toit. Bel haar by 021 406 3378.

Waar & wanneer?

Kaapstad UITVERKOOP

DATUM: Saterdag 2 Mei 2009

PLEK: Market Hall, Grand West Casino

TYD: 09:00 vir 09:30 tot 12:30

 

Mosselbaai

DATUM: Saterdag 9 Mei 2009

PLEK: Diaz-hotel

TYD: 09:00 vir 09:30 tot 12:30

 

Port Elizabeth UITVERKOOP

DATUM: Saterdag 16 Mei 2009

PLEK: Die Boardwalk Konferensiesentrum

TYD: 09:00 vir 09:30 tot 12:30