img_7987
Funksies

FOTO’S: Afri-Kaans op reis in Pretoria

Ons is verheug dat ons rubriekskrywer Nataniël die reuse-konsert bymekaarsit waar ons die internasionale sterre Myra Maud van Frankryk, Marta Goméz van Spanje en Cristian Mangano= van Italië, Nataniël self, Bobby van Jaarsveld en SA se nuutste sukses-band, Adam, sáám op die verhoog sal sien. Maak julle reg vir dié konsert van 2012.

Nóg 3 vertonings

  • 17 & 18 April, Bloemfontein, Sand du Plessis Teater
  • 21 April, Paarl, Taalmonument Amfiteater

www.afrikaansopreis.co.za

Nataniël en Bobby op die verhoog

Al die sangers in Afri-Kaans op reis

Nataniël op die verhoogMyra Maud (van Afri-Frans)

Cristian Mangano en die manne van Adam

Marta Gomez (Afri-Spaans) en Bobby van JaarsveldBobby van Jaarsveld

Myra Maud en Liesl du Toit

Nataniël, Reynardt Hugo en Marta Gomez

Die span van Afri-Kaans op reis

Charl du Plessis en Bobby van Jaarsveld deel 'n ligte oomblik agter die verhoog

Joe van Adam help vir Hugo met sy hare...

Kevin Leo by sy vrou en kinders

Mathys Roets by sy meisie, Jane

Johan Vorster by sy vrou en kinders

Bok van Blerk en Robbie WesselsJohan Badenhorst en sy vrou, Alma

Charis Labuschagne, Emtia Morrison, Dale Niehaus, Marida Fitzpatrick en Mariska van Rooyen van SARIE

Mathys Maree se vrou, Anneke, en hul kinders by die konsert

Die verhoog in die Botaniese Tuine, PTA - Afri-Kaans op reis

Bobby en die manne van Adam

Cristian Mangano (Afri-Talia)

Myra Maud en Cristian Mangano

Cristian Mangano en die manne van Adam

Bobby van Jaarsveld en Cristian Mangano op die verhoog

Nataniël, Adam, Myra Maud op die verhoog

  • stephanie Cronje

    Dit was awesome!!!!!

  • daleen

    uitstekend gewees! Ons kan, ons sal en ons gaan!

  • Sanet

    Dit was so ‘n voorreg om hierdie fantastiese reis mee te maak.

  • Lindi-Lee Bekker

    ‘n Baie lekker kuier-dag – wonderlike musiek en Nataniel se humor was ‘n wenresep. Het my sommer trots Suid-Afrikaans laat voel.Baie dankie Sarie vir die tydskrif en lipstiffie.

  • Cecile Botha

    Het elke oomblik van die vertoning geniet. Mooiste musiek en die kunstenaars was puik! Nataniel se humor net die beste. Definitief trots Suid Afrikaans gevoel en die kombinasie van die ander tale saam met Afrikaans is ‘n wenresep! dankie Sarie!!

  • Helene Strauss

    Bobby se vele choreografie-foutjies wat ingesluip het, het my dag gemaak. Daardie skaam glimlaggie wat dan te voorskyn gekom het, was prysloos! Oulike Kind. Dit was ‘n ongelooflike heerlike ondervinding. Kan nie wag vir die volgende een nie. Hoop dis ‘n jaarlikse of meer gereelde instelling. Nataniël is die beste! Soveel talent op een verhoog! Ongelooflik!

  • Anlie Hattingh

    Ons gaan vanaand in Bloem kyk sien baie uit Daarna

  • MARIE-LOUISE SCOTT

    DIT LYK MY DIT WAS ‘N FEES VAN EPIDERMIESE PROPORSIE!! JAMMER ONS IN KZN HET DIT GEMIS!!!!