hfm_bread_600x400
Funksies

Franse Fees by Hazel Food Market

Hazel Food Market hou hulle jaarlikse Franse Fees op Saterdag, 16 Julie 2011. Daar sal ‘n verskeidenheid Franse kosse wees en met meer as 60 stalletjies om van die kies, sal u definitief nie honger huis toe gaan nie. Kom geniet ‘n croissant saam met ‘n koffie. Heelwat sitplekke beskikbaar asook ‘n speel area om die kleintjies besig te hou.