Funksies

Groote Kerk Kaapstad Kerssangdiens

In die hartjie van Kaapstad bied Groote Kerk weer hierdie jaar ’n merkwaardige Kerssangdiens aan. Kom vier die gees van die Christus se geboorte saam op 18 November om 18:00 in die historiese Kerkgebou in Adderley Straat. Met groot name in die plaaslike musiekbedryf, soos die trompetspeler Dave Thompson, die Cape Town Caledonian Pipe Band, Windworx, Laerkool Jan van Riebeeck se koor en die Cam Art Choristers, beloof dit om ’n hoogtepunt in die gemeente se jaar wees. Soliste Elizabeth du Toit, Lynelle Kenned, Clarence Anderson en Thato Machona sal jou meevoer in musikale heimweë. Dit is beslis nie ’n geleentheid om mis te loop nie. Vir meer inligting kontak 021 422 0569

  • elma

    Die Groote Kerk se kerssang diens en Kirtenbosch se kersliederre by kerslig die naweek vd 14 -16 Des is 2 geleenthede in Kaapstad wat die gees van Kersfees uitbasuin en grootske ervaaring elke jaar in ons mooie Kaapstad. Maak seker dat niemand die geleenthede mis nie! Dankie vd plaasing van die advertensie, het dit al keer of wat gemis omdat ek nie datums kon kry nie.

  • Cecilia Tjaden

    Baie dankie,ek kom dit beslis bywoon! Baie dankie vir dir info op internety ook! Jersus liefde. Celia Tjaden.