hfm_fresh_pasta_smli
Funksies

Hazel Food Market

Ons is Paasnaweek oop. Kom geniet ontbyt of middagete saam met ons. Daar is ‘n verskeidenheid van kosse van verskillende lande soos Griekeland, Portugal en vele meer. Vir kos uit ouma se kombuis soos Pap & Kaiings, Koeksisters, Sosaties en nog vele meer sal die verlange bietjie stil. Met meer as 60 kos stalletjies om van die kus en keur sal jy definitief nie honger huis toe gaan nie. Ons is oop vanaf 08h00 tot 14h00.