Hazel Food Market
Die enigste kosmark in Pretoria
Kalender
Begindatum:
21ste Apr. 2012 08:00
Eindtyd: 14:00
Provinsie: Gauteng
Waar: Greenlyn Village Sentrum, H/v Thomas Edison & MacKenzie Strate, Menlo Park
Kontakpersoon: Retha van Hoven
Kontak e-pos: hazelfoodmarket@gmail.com
Die doel van Hazel Food Market is om die inwoners van Pretoria vars produkte direk van die produsent te bring by ‘n gerieflike oorspronklike kos mark waar die gemeenskap kan ontmoet.
Met meer as 80 stalletjies en verskeidenheid produkte naamlik vars gebakte brood, tuisgemaakte Italiaanse pasta, vars vrugte en groente, vars pasteie en terte, dekadente sjokolade bruintjies asook wonderlike vleis produkte, sal jy definitief nie met leë hande huis toe gaan nie.
U kan ‘n vars geroosterde koffie en croissant vir ontbyt geniet in ons gemeenskaplike area onder die bome. U is ook welkom om ‘n kombers te bring en piekniek te hou op die gras. Daar is ook ‘n springkasteel en speelraam om die kleingoed besig te hou.
Eindtyd: 14:00
Provinsie: Gauteng
Waar: Greenlyn Village Sentrum, H/v Thomas Edison & MacKenzie Strate, Menlo Park
Kontakpersoon: Retha van Hoven
Kontak e-pos: hazelfoodmarket@gmail.com















Kommentaar