Funksies

Hip 2B Teenz by Tygervallei Sentrum

Die Hip 2B Teenz program beloof om enige verveelde tiener te vermaak gedurende die Oktober skoolvakansie. Verkry jou informasie brosjure by Klientediens of Hip 2B Teenz Ambassedeurs in die sentrum. Vul in en handig in by Ster Kinekor om jou eie Hip 2B Teenz pryskaart te verkry. Besoek Ster Kinekor Tygervallei vir die 14:00 fliek vanaf 1 – 5 Oktober, en jy kan die gelukkige wenner wees van fantiese pryse soos GHD’s, Playstations en nog vele meer.