Op die Vrou Af 2 in Durbanville - die foto's

Saterdag 30 Mei is daar in Durbanville op die vrou af gekuier. Hier's die foto's

Pedro Kruger, Jolette Odendaal, André le Roux, Adamsappel en Marion Holm het saamgekuier by die SARIE /Sanlam Vrouedag by D'Aria, Durbanville, waar Pedro en Jolette lesers gaande en aan die lag gehad het met die vertoning van Op die Vrou af 2.
Miglio, Revlon en Lindt het lesers bederf. 'n Glasie is geklink met Douglas Green Sparkling Rosé.

En 50 SARIE-lesers het elk 'n gratis manikuur gekry sowel as 'n sessie vir 'n lekker hare-uitblaas van Platinum Hair & Beauty.

Hier's die foto's! Deel dit met jou vriende: E-pos dié skakel of deel dit op Facebook en Twitter.

Meer oor Platinum Hair & Beauty
Kliënte kan elk 'n unieke salon-ervaring by Platinum Hair & Beauty salon ervaar - van 'n glasie vonkelwyn met aankoms tot 'n heerlike kopmassering tydens behandelings. Die haar- en skoonheidstiliste is almal kenners op hul gebied en bied vriendelike, professionele diens en gebruik produkte van die hoogste gehalte.

Besoek hul vir haarkleur, -stilering, -verlengings en al jou skoonheidsbehoeftes by Twiststraat 10, Bellville (agter High Street) of kontak Jill of Nicky by 021-914 3180 vir ‘n afspraak.
Besoek ook www.phbeauty.com vir meer.

Galery

  • Pedro en Jolette in Op Die Vrou Af 2
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • Adele du Plessis van Revlon
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • Adamsappel
  • Adamsappel
  • Adamsappel
  • Ruan Venter van Adamsappel
  • Adamsappel
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • Marion Holm
  • Marion Holm
  • Zelda Knoetze van Sanlam
  • André le Roux
  • Pedro en Jolette in Op Die Vrou Af 2
  • Pedro en Jolette in Op Die Vrou Af 2
  • Adele du Plessis van Revlon saam met vriendinnne
  • Adiela Afghan en Snowy Kruger
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • Carien, Hester en Petru
  • Anneli Moolman
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • Helen Greeff
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • img_7618.jpg
  • img_7652.jpg
  • Tersia, Nerisa en Minouw Coetzee
  • Sonja Sadie, Nerisa Coetzee en Melanie Fortuin-Durr
  • Andre le Roux, Wilinda Hannekom, Nerisa Coetzee
  • Amanda Goosen, Nerisa Coetzee en Irmgardt Bonze
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • Pauli en Carla Hoffman
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria
  • SARIE/Sanlam Vrouedag by D'Aria

Kommentaar

  • Hello Linda Baie dankie. Ek sal die foto kry en vir jou e-pos.

    10de Jun. 2009, 16:18
  • Wens die dag was langer!, so die foto's(en so baie) is n heerlike verlengstuk van die oggend. Als was puik! Dankie(my vriendin wil weet of mens n foto kan bestel?)

    9de Jun. 2009, 15:19
  • BAIE DANKIE VIR 'N WONDERLIKE WEGBREEK. DIE BESTE MEDISYNE IS LAG. EN DAARVAN WAS DAAR GENOEG. ALLES WAS BAIE GOED GEORGANISEERD.'N SPESIALE DANK AAN SARIE

    9de Jun. 2009, 14:17
  • Baie dankie vir 'n ongelooflike oggend. Sarie oortref haarself elke keer met 'n dag wat ek altyd sal onthou en geniet saam met 'n spesiale vriendin. Ek sou niks wou anders hê nie, doen voort op die wenresep!!

    7de Jun. 2009, 09:27