mg_7892
Funksies

Op die Vrou Af 2 in Durbanville – die foto’s

Pedro Kruger, Jolette Odendaal, André le Roux, Adamsappel en Marion Holm het saamgekuier by die SARIE /Sanlam Vrouedag by D’Aria, Durbanville, waar Pedro en Jolette lesers gaande en aan die lag gehad het met die vertoning van Op die Vrou af 2.
Miglio, Revlon en Lindt het lesers bederf. ‘n Glasie is geklink met Douglas Green Sparkling Rosé.

En 50 SARIE-lesers het elk ‘n gratis manikuur gekry sowel as ‘n sessie vir ‘n lekker hare-uitblaas van Platinum Hair & Beauty.

Hier’s die foto’s! Deel dit met jou vriende: E-pos dié skakel of deel dit op Facebook en Twitter.

Meer oor Platinum Hair & Beauty
Kliënte kan elk ‘n unieke salon-ervaring by Platinum Hair & Beauty salon ervaar – van ‘n glasie vonkelwyn met aankoms tot ‘n heerlike kopmassering tydens behandelings. Die haar- en skoonheidstiliste is almal kenners op hul gebied en bied vriendelike, professionele diens en gebruik produkte van die hoogste gehalte.

Besoek hul vir haarkleur, -stilering, -verlengings en al jou skoonheidsbehoeftes by Twiststraat 10, Bellville (agter High Street) of kontak Jill of Nicky by 021-914 3180 vir ‘n afspraak.
Besoek ook www.phbeauty.com vir meer.

  • Karien Klopper

    Baie dankie vir ‘n ongelooflike oggend. Sarie oortref haarself elke keer met ‘n dag wat ek altyd sal onthou en geniet saam met ‘n spesiale vriendin. Ek sou niks wou anders hê nie, doen voort op die wenresep!!

  • ELIZE VAN NIEKERK

    BAIE DANKIE VIR ‘N WONDERLIKE WEGBREEK. DIE BESTE MEDISYNE IS LAG. EN DAARVAN WAS DAAR GENOEG. ALLES WAS BAIE GOED GEORGANISEERD.’N SPESIALE DANK AAN SARIE

  • Linda Lochner

    Wens die dag was langer!, so die foto’s(en so baie) is n heerlike verlengstuk van die oggend. Als was puik! Dankie(my vriendin wil weet of mens n foto kan bestel?)

  • Nerisa Coetzee van SARIE

    Hello Linda
    Baie dankie. Ek sal die foto kry en vir jou e-pos.

  • http://vugldbqpzucq.com/ dnabie

    94gp8s ccxkkpmykigl, [url=http://okqyvrdmwhhv.com/]okqyvrdmwhhv[/url], [link=http://dwcppnsmnuwj.com/]dwcppnsmnuwj[/link], http://smkjvebxlmmt.com/