centurion_20130104_00296
Funksies

Jacqui’s Coffee Shop & Deli

Kom geniet ‘n heerlike ontbyt of ligte middagete. Wat van ‘n vars gebakte skon of appeltert vir tee tyd. Ons maak ook vrugte crushers en melk skommels. Ons reeks gevriesde etes is net die regte ding vir die aande wanneer u laat werk. Ons verkoop ook La Petite France se Brie, Camembert en Feta kase asook verouderde Gouda van die Camphill Farm Community op Hermanus. ‘n Verskeidenheid souse en speserye van die Kaap se Deli is ook beskikbaar.