centurion_20130104_00296
Funksies

Jacqui’s Koffie Winkel

‘n Klein unieke koffie winkel wat Januarie 2013 in Hennopspark, Centurion geopen het. Ons bak daagliks vars skons, croissants en ‘n verskeidenheide kolwytjies en mini kaaskoekies. Ons bak ook koekies en maak ons eie muesli. Gedurende die vakansie dae in Maart / April sal ons oop wees vanaf 08h00 tot 12h00 en die volgende spesiale ontbyte sal beskikbaar wees : Mushroom Ontbyt met ‘n Cappuccino vir slegs R 50,00 Maalvleis Ontbyt met ‘n Cappucino vir slegs R 55,00 Ons reeks gevriesde etes is net die ding vir daardie aandete wat u nie kan of wil kosmaak nie. Ons verkoop ook ‘n reeks yogurt van Hijke. Dit is lae vet maar dik en bevat geen preserveer middels nie. Ons maak ook platters en koeke vir spesiale geleenthede. Ons is gedurende die week oop vanaf 07h30 tot 17h30 en op Saterdae vanaf 08h00 tot 13h30.