Funksies

Keimoes Boereverenigings “Pink Ladies Night” ten bate van KANSA

‘n Mooi aantrek, skoen-uit-skop en vergeet van die dinge by die huis aand!! “Gee jou beste porselein” deur Petra Snyman uit haar nuwe boek “Wegsteek Liefde”. Inligtingspraatjie deur KANSA. Heerlike eksotiese cocktails en mocktails met handete deur Lauren van Bezalel met special boobie cupcakes wat uitstekend by die geleentheid pas. Elke dame ontvang ‘n pragtige onthou geskenkie…en nog oulikhede by ‘n verskeidenheid uitstallers. O.A: Avroy Shlain, Miglio, Tupperware en Weigh-Less. Dis voorwaar ‘n blink geleentheid wat jy nie MAG mis nie. Kontak Alita (0823083840) vir meer inligting en kaartjies. Plek: Keimoes Boereverenigingsaal Datum: 28/10/11 Tyd: 19:30 Drag: Black with a touch of pink Koste: R150 tbv KANSA

  • Monica

    Dit kan net lekker wees!!!!! Sien julle daar!!!!
    Dankie KBV-Dames, julle is tops!!!!!

  • Nita B

    Wat ‘n uistekende aand, alles was so mooi, en ‘n heerlike wegbreek! Alita ons sal dit beslis weer doen.