the_rescu
Funksies

Kersfees Liggies

Van Saterdag 17 November, kan besoekers die Victoria Wharf winkelsentrum se uitstalling van 400 000 ligte sien, wat spesiaal ontwerp is om die voorkoms van ‘n sagte waterval van vallende sneeu te skep. Die ligte, nooit voorheen in Suid-Afrika gesien nie, sal die hoë 14m Kersboom verlig en sal ‘n volle dag neem om op te rig. Akteur Colin Moss sal die ligte aan skakel. Die Mall sal ook ontskep word in ‘n toëwer onderwater tonëel met meerminne en ‘n skattekis met geskenke. Kinders sal besig gehou word deur die opening van die nuwe kinder speelterrein om 09h00, terwyl Pa die optrede van die Suid-Afrika teen Skotland rugby wedstryd kyk om 18h30 op die groot skerm by die Amfiteater. Dit sal gevolg word deur ‘n opwindinde verskeidend van musiek talent, met kunstenaars soos Nomfundo Xaluva, Jeremy Olivier, Captain Stu en Die Rescu.