KKNK - MMS jou feesfoto's
Kliek met ons by die KKNK.
MMS jou KKNK foto's na sarie@vine.co.za en ons sit dit op sarie.com vir almal om te geniet.
Stuur jou foto só:
- Neem 'n foto met jou selfoon
- Kies om dit as 'n MMS-boodskap te stuur
- Tik sarie@vine.co.za waar jy gewoonlik 'n nommer sou intik
- Stuur! Onthou om name by te sit
- Kyk hier op sarie.com en deel dit op facebook (Gewone MMS-tariewe geld)
Kom loer elke dag vir nóg feespret!
Verwante artikels
-
Op die vrou af 2
SARIE - Maart 2009
Wat is die gemene deler tussen ‘n G-string en ‘n stiletto? En moet asseblief nie antwoord dis goed wat vroue dra nie. Die antwoord is: André le Roux, die bekroonde skrywer van SARIE en sy aweregse humorsin!
-
SARIE bederf by KKNK
Sien jou by die SARIE-stalletjie vir groot winskopies en lekker kuier by ons koffiewinkel in die C.P. Nel-museum! En koop jy jou Mei-SARIE by die fees, kry jy 'n gratis koffie by ons koffiewinkel in die CP Nel-museum





































Kry jou SARIE oral, enige tyd