Funksies

KKNK – MMS jou feesfoto’s

MMS jou KKNK foto’s na sarie@vine.co.za en ons sit dit op sarie.com vir almal om te geniet.

Stuur jou foto só:

  • Neem ‘n foto met jou selfoon
  • Kies om dit as ‘n MMS-boodskap te stuur
  • Tik sarie@vine.co.za waar jy gewoonlik ‘n nommer sou intik
  • Stuur! Onthou om name by te sit
  • Kyk hier op sarie.com en deel dit op facebook (Gewone MMS-tariewe geld)

Kom loer elke dag vir nóg feespret!