• Anriet van Deventer

    Strydom Galery se 43ste Somer Uitstalling is steeds op. Kom besoek ons gerus of gaan loer aanlyn op ons webwerf: http://www.artaffair.co.za. Different Perspectives is ‘n uitstallings oor fragments uit drie vrouens se lewe. Die werke kan nog besigtig word tot 24 Maart 2012. Skakel Strydom Galery vir meer inligting tel: 044 874 4027