Funksies

Lesers kuier saam met SARIE en Clarins

Gelukkig het die weer bygedra om atmosfeer te skep by SARIE en Clarins se ekslusiewe werksessie in Pretoria.

Mariska van Rooyen, SARIE se skoonheidsredakteur, het vertel hoe lesers hul beste kenmerke in die kollig moet plaas. Sy het ook verduidelik hoe goed lag vir ‘n mens se liggaam en gees is en hoe dit ‘n groot bydrae maak tot jou algemene geluk.

Michelle Whittle (Clarins-ambassadeur) het almal bekend gestel aan die nuwe Ultimate Innovations: Die Vital Light-behandelings, teenveroudering-velsorg wat die jare sommer laat verdwyn. Sy het ook gepraat oor die voordele van Clarins Instant Light-grimering.

Lesers het heerlik gekuier terwyl hulle ‘n glasie geklink en die smaaklike smulhappies geniet het.

  • wKXbAM qqyhfyhpyelg, [url=http://bwnjktuekvlo.com/]bwnjktuekvlo[/url], [link=http://hxyjougnyjxm.com/]hxyjougnyjxm[/link], http://jjrnjdurwlre.com/

  • DORETTE GOWER

    Sarie, hoe waar en wat kan ek die foto kry van my en Elmien Griessel, ons is vriendinne vir 12 jaar lank en die foto is FANTASTIES !!! Baie baie dankie ….

    Groete

    DORETTE GOWER
    0825606128 / (012) 3322167