Funksies

Letsitele Kersmark

Heerlike mark waar jy heerlik kan eet en kuier. Jou kersgeskenke kan koop by verskeidenheid van stalletjies, wat handgemaakte produkte en so veel meer het. Van handsakke tot juwele, konfyte en skoene. Kom smul aan heerlike tuisgemaakte koeke of kom eet middag ete. Die aand sal daar ook aandete wees terwyl daar musiek gemaak word deur plaaslike musikante. Vir die kinders is daar ook aktiwiteite terwyl mamma haar inkopies doen en kuier,