Funksies

Mampoerfees

Kom na die Mampoerfees by Willem Prinsloo Landbou museum. Daar is n Mampoerstokerskampioenskap en musiek deur die bekende Armand Hofmeyer. Kom geniet mampoer, tradisionele pap-en-kaiings, bakoondbrood, gemmerbier, vlooimarkte asook veteraan-trekkers en motors. Pret en plesier vir die hele familie! Aanwysing na WillemPrinsloo Landbou museum: N4 van Pretoria na Witbank Rayton/Cullinan/ Babsfontein afrut Drrai regs op die R104 (old Bronkhorstspruit road) Ry vir 4 km, Draai Lings by Willem Prinsloo Landbou Museum bord.