dscf1078
Funksies

Mathys, Myra Maud, Andrè le Roux kuier by SARIE se Aardklop-stalletjie – Foto’s

SARIE se stalletjie tydens Aardklop 2010 was weereens die plek om te wees. Margit, Mathys Roets en Myra Maud was van die bekendes wat kom inloer het.

Andrè Le Roux het deelgeneem aan ‘n gesprek oor sy rubrieke in SARIE en ook gesels oor sy splinternuwe boek, Kan ek maar aan jou selluliet vat?

Mathys Roets het ook met Alexa Strachan oor sy biografie, Steeds net Mathys, gesels