Funksies

Moedersdag Middagete

Kom vier ons heel eerste Moedersdag saam met ons! Bring die hele gesin en bederf ma vir ‘n spesiale Moedersdag Middagete op die mooie Morgensrust, Joostenbergvlakte. ‘n Heerlike driegangmaaltyd sal spesiaal voorberei word vir hierdie familie-kuier dag. Bespreek vandag jou tafel en kom deel die dag saam met ons. Inligting en volledige spyskaart is op ons webtuiste beskikbaar by www.morgensrust.co.za.