jimmy_earl
Funksies

Musieke Somersaand met Jimmie Earl Perry & Vriende

‘n Musikale kragtoer met NEXTMUSIC kunstenaar Jimmie Earl Perry, Vicky Sampson (African Dream), 2008 Nederland se X-Factor wenner Sharon Kips, Gilbert Thera, Wolfgang Riebe, Sandile Gontsana. Musiekregisseur Andrew Ford is aan stuur van die geselskap en verantwoordelik vir ‘n inspirerende aand van opwindende Jazz, kontemporêre musiek, gospel en opwindende vokale kombinasies uit die boonste rakke.