• Tersia Hattingh

    Ek dink dit gaan iets uit die boeke wees, wens ek kon dit bywoon. Kaapenaars gaan geniet dit!!!

  • louise

    Hi Julle

    Kan ek meer inligting kry vir die mark.

    Ek stel belang om uit te stal.

    Groete

    Louise

  • Michelle Hattingh

    Hi Louise. Ek sien nie jou kontak besonderhede op die blad nie. Kontak my gerus by 082 661 3519 of jmeahattingh@gmail.com. Groete Michelle