janniekleinsarie2d
Funksies

“Onderweg”

“Onderweg” Jannie du Toit met Christa Steyn en Susan Mouton (tjello) Teks: P G du Plessis Regie: Rina Nienaber en Hanli Rolfes. Landswye toer vanaf 23 September tot en met 14 Des 23 Sep – Lemonjackteater (Pretoria) Di 27 Sep – Universiteit Johannesburg Wo 28 Sep – Pietersburg Vr 30 Sep – National Theatre of Namibia Sa 1 Okt – Kunstekaap-teater Di 4 tot Do 6 Okt – Aardklop Kunstefees Vr 7 Okt – Musaion (Pretoria) Vr 28 Okt – Pierneefteater (Pretoria) Vr 25 Nov – Port Elizabeth Playhouse Sa 26 Nov – (Port Natal Hoerskool (Durban) Vr 2 Des – Wynand Mouton teater – Bloemfontein Sa 3 Des – Nelspruit Di 13 Des – Hartenbos Wo 14 Des – Oude Libertas Amfiteater (Stellenbosch) COMPUTICKET

  • Jopie Koen

    Die regie van Onderweg word nou hanteer deur Emma Bekker. Doen gerus jou bes om hierdie besondere optrede deur Jannie du Toit iewers te gaan bywoon – jy sal nie spyt wees nie. Klavier: Clinton Zerf Tjello: Susan Mouton. Die eerste optrede is nou agter die rug – ONDERWEG is …onderweg. Die laserskyfstel (dubbel cd en dvd) asook ‘n besondere koffietafelboek oor Jannie se 40 jaar met Afrikaanse musiek is by die konserte beskikbaar asook by die navraenommers

  • Jacob Badenhorst

    Gisteraand gesien by UJ….briljant !!!!!