janniekitaarsarie2a
Funksies

Onderweg

“Onderweg” Jannie du Toit se nuwe musiekprojek om sy veertig jaar met Afrikaanse musiek te vier. Saam met hom op die verhoog is Christa Steyn en Susan Mouton(tjello). Teks: P G du Plessis Regie: Rina Nienaber en Hanli Rolfes. Landswye toer vanaf 23 September tot en met 14 Des 23 Sep – Lemonjackteater (Pretoria) Di 27 Sep – Universiteit Johannesburg Wo 28 Sep – Pietersburg Vr 30 Sep – National Theatre of Namibia Sa 1 Okt – Kunstekaap-teater Di 4 tot Do 6 Okt – Aardklop Kunstefees Vr 7 Okt – Musaion (Pretoria) Vr 28 Okt – Pierneefteater (Pretoria) Vr 25 Nov – Port Elizabeth Playhouse Sa 26 Nov – (Port Natal Hoerskool (Durban) Vr 2 Des – Wynand Mouton teater – Bloemfontein Sa 3 Des – Nelspruit Di 13 Des – Hartenbos Wo 14 Des – Oude Libertas Amfiteater (Stellenbosch) COMPUTICKET