Ons kuier saam met Nataniël, Anna Davel en Dowwe Dolla
By Die Burger / SARIE se Vrouedag in Kaapstad is daar heerlik gekuier en gelag saam met Nataniël, Anna Davel en seremoniemeester Dowwe Dolla.
By die Market Hall by die Grandwest Casino, Kaapstad is sowat 600 vroue behoorlik bederf en geïnspireer.
Die volgende Die Burger Vrouedae in samewerking met SARIE vind 9 Mei in Mosselbaai en 16 Mei in Port Elizabeth plaas. Dít is waarna julle kan uitsien...
Verwante artikels
-
Die Burger / SARIE Vrouedag in Mosselbaai
Ná Kaapstad, is Die Burger en SARIE Mosselbaai toe vir lekker kuier saam met die vroue van die Tuinroete.
-
Wat maak Anna Davel opgewonde oor 2010?
SARIE - Desember 2009




















































Kry jou SARIE oral, enige tyd