Op die vrou af 2 in Pretoria - foto's

Deur Phyllis Green

<i>Op die vrou af 2</i> in Pretoria - foto's Foto’s: Phyllis Green Galery

Hulle was almal daar: Mathys Maree, Marion Holm, Navi Redd, André le Roux, Pedro Kruger en Jolette Odendaal. Spesiaal om SARIE-lesers te bederf op ons Vrouedag by Kievitskroon, Pretoria, waar Op die vrou af 2 aangebied is.

Kyk saam deur ons foto's.

Galery

  • Anria, Yolandi, Esme, Zelda en Suna
  • Adel, Janrie en Linda
  • Almarie en Susan
  • Aankoms by Kievitskroon
  • Charlene en Helena Taljaard
  • Anja en Elzana du Toit
  • Anita, Lena en Christa
  • Die blomme
  • Heerlike Lindt sjokolade pryse!
  • Bernice en Nicola Ehlers
  • Navi Redd sit en wag
  • Erna en Maretha
  • Almie en Elsie
  • Charlotte en vriendinne
  • Charlotte en Zelda
  • Danie, Andre en Petro
  • Liezl de Swardt en haar man by Nerisa en André
  • Dirkie Brink, wenner van Kievitskroon Spa prys
  • Elaine, Maritza, Leonie en Jean
  • Erna, Christo, Martie en Jan
  • Eunice en Cresi
  • Glaudina, Ansie, Lizette en Eunice
  • Hanneli, Hanien en Zena
  • Irma, Dirkie en Hanlie
  • Jacobyne en Kas van Niekerk
  • Johanna en Beata
  • 01marion_en_anja.jpg
  • Die Kotze-gesin
  • Liesel, nerisa en Juane
  • Mathys Maree en sy trekklavier
  • Liesl en Zelda Knoetze
  • Linda, Lynette en Hendie
  • Mabel en Susan
  • Marietjie en Toetie
  • Marietjie en Nanni
  • Marion Holm, seremoniemonster!
  • Mathys Maree maak musiek!
  • Miglio
  • Monica en Conrad Kakebeeke
  • Navi Redd gereed vir die verhoog!
  • Navi Redd DVD verkope
  • Navi Redd in aksie
  • Nerine en Mercia Erlank
  • Nerisa Coetzee (SARIE)
  • Nerisa en Elri. Revlon het pryse geborg.
  • Sarie se inskryftafel
  • Revlon het almal mooi gemaak.
  • 'n Nuwe intekenaar vir SARIE
  • Op die Vrou af2
  • Gelukkige Revlon wenners
  • Sophie, Thessa, Hester, Corne en Rietta
  • Susan en Theuns Venter
  • Kyk hoe mooi!
  • Ulana en Mariza
  • Nog gelukkige Revlon wenners
  • Zelda en regina, Sanlam pryswenner
  • Navi Redd in aksie
  • Revlon se uitstalling
  • Mooi met Revlon!
  • Tafelplanne
  • Feestelike blomme
  • Nog blomme
  • Geskenkpak vir elke gas
  • Ons wag vir ons gaste
  • Andre se boek!

Kommentaar

  • Dankie aan Sarie vir 'n heerlike middag. Ek was by die middagvertoning en ek moet se ons kos was puik. So dit is darem nie almal wat 'n teleurstelling beleef het nie. Dankie ook vir die prys wat ek gewen het van Kievits Kroon - ek gaan dit verseker geniet.

    28ste Mei. 2009, 13:28
  • Baie dankie aan almal daar by Sarie wat hierdie wonderlike dag gereël het, ek het dit regtig geniet. My Vriendin Marna Winter was die aansporing en vir haar wil ek ook baie dankie sê. Ons kon mooi aantrek en ek het weer spesiaal gevoel. Die vertoning "Op die vrou af" was baie goed en ek het lekker gelag. In hierdie tyd waarin ons leef was dit regtig 'n "goed voel dag". Dankie!!

    27ste Mei. 2009, 12:19
  • Dear Ms Pieterse, Thank you for the valued feedback received via the Sarie website and affording us the opportunity to look into your comments. I find it disturbing that we failed to deliver the high levels of service we pride ourselves upon. Clearly we did not meet your expectations and I do sincerely apologise for the shortfall in service delivery. The issues raised about the quality of the food served has been addressed with the Executive Head Chef and the chefs involved and remedial action has been taken to prevent a re-occurrence of the matters highlighted in your comments. We value you patronage and hope that we will have an opportunity in the future to change the current perception you may have of Kievits Kroon. Yours Sincerely, Alan O’Leary Managing Director Kievits Kroon

    26ste Mei. 2009, 12:52
  • Dankie Sarie vir 'n heerlike oggend. Die vertonings en seremoniemeester was regtig uitsonderlik. Ons het dit baie geniet. Die nagereg was ook baie baie yummy.

    26ste Mei. 2009, 12:06
  • Baie dankie vir 'n heerlike dag by Kieviets Kroon . Dit was weklik 'n lekker dag so voor my verjaarsdag.

    25ste Mei. 2009, 19:54
  • Marita Baie dankie vir jou kommentaar. Ek het die saak dadelik onder Kievitskroon se aandag gebring en hulle sal jou ook direk hieroor kontak.

    25ste Mei. 2009, 12:37
  • Baie dankie aan Sarie vir 'n heerlike vrouedag. Die vertonings was uit die boonste rakke! Maar ongelukkig kan dieselfde nie van die kos gesê word nie want dié was uiters swak. 'n "Flan" het op die bord sy verskyning gemaak as 'n stuk gebrande iets-sonder-beskrywing; 'n pannekoek gevul met spinasie was ook gebrand, en om die spinasie op te spoor het mens 'n vergrootglas nodig gehad. Mens sou kon redeneer dat dit maklik is vir my ('n koskenner en resturant kritikus) om fout te vind met die kos, maar almal aan ons tafel was dit eens dat die kos treurig is. Een vrou het selfs haar bord teruggestuur, net om weer dieselfde "burnt offering" te ontvang op 'n nuwe bord! Nee wat, dis 'n skande, en ek hoop Sarie gaan die saak opneem met Kievitskroon.

    25ste Mei. 2009, 10:57