Funksies

Paasfees bewusmaking konsert

PAASFEES-BEWUSMAKING KONSERT: Jesus dra ons skuld! Hoe sê ons dankie? Woensdag 13 Maart 2013 & Donderdag 14 Maart 2013 18:30 vir 19:00 Hoërskool Pres Steyn Skoolsaal Piet Odendaalweg BAIN’S VLEI – bloemfontein Gratis Bespreek wel om teleurstelling te voorkom 051-445 23 64 Donasies vooraf en/of by die deure is welkom