Funksies

Randfontein Skou Kos & Musiekfees

Vier dae propvol pret vir die hele gesin. Liplekker kos & top vermaak op vyf verhoee. Kunstenaars soos: Die Campbells, Willem Botha, Jay & Lianie, ADAM, Nicholis Louw, Flooze, George Longane, Snotkop, Ghapi, Dixie Hillbillies, Saarkie, Dillon Lerm. Buitelewe expo, sterkman – & honde vertonings, honderde stalletjies… kom kyk, proe, luister en geniet! Ook: Karaoke, Baba kompetisie, mallemeule, narre, lugskou, “Cheerleading & Pom-Pom kompetisie. Skakel 011 412 2878 of besoek www.randfonteininfo.co.za vir meer inligting of FaceBook, Blog, Twitter, Pinterest.