Funksies

REVAMP YOUR STYLE

Vind die Tygervallei “Fashionista” wat deur die sentrum roteer, sms haar ligging na ons (die geheime sms nommer kan jy slegs kry as jy die “Fashionista” opspoor) en jy kan ‘n R 5000 geskenkbewys wen. Kompetisie sluit 31 Augustus. Vir meer inligting, besoek ons by www.tygervalley.co.za of raak deel van ons Facebook netwerk.